Ostrich Leather Care
To ensure the best possible care, please note the following:
Light, natural and artificial, may cause natural fading in the leather.
When not in use, store your ostrich leather product in the flannel bag
or box provided. This will also protect against dust.
Should you wish to clean the leather, wipe with a soft damp cloth,
free of detergent.
Oil stains should be sprinkled immediatly with
talcum powder. Allow to stand, and then brush off excess.
Ink and direct heat will permanently mark the leather.
These leathers are coloured with transparent dyestuff. This means that
you are able to see the actual surface grain and marking. It is as if
you are looking through a coloured lens. These leathers have very little
or no protective treatments applied to them. The most common thing to do
is to spray a wax finish on the suface that gives short-term water repellence.
The ostrich leather we use is natural, pure, naked and unprotected.
Enjoy the beauty of Ostrich Leather
&
Take good care of it !
|
|
Volstruisvel Gradering
Volstruisvelle word gegradeer of geklas op grond van 3 faktore:
Eerstens geklas volgens velgrootte, waar 130dm² die optimale grootte is en
dus die beste prys per dm² kry.
Tweedens gegradeer volgens velskade, veral in die kroonarea
(dit is die diamantvormige area op die rug van die volstruis
waar die veerknoppies in voorkom). Die hoeveelheid, verspreiding en
grootte / sigbaarheid van visuele velskade in die kroonarea bepaal die
gradering van die vel, met ‘n 1ste graad vel wat die geen / min skade
het tot ‘n 4de graad met baie skade. Die vel kan selfs afgekeur word as
daar te veel skade op die vel is, en die vel dus laer as 4de graad is.
Die mees algemene redes vir afgradering is skopmerke, krapmerke, verevreet
en parasietskade (bv. Bosluisbyte).
Derdens word daar gekyk na knoppieontwikkeling. Knoppie-ontwikkeling verwys
na die grootte en vorm van knoppies. As die knoppies kleiner is as wat
algemeen aanvaarbaar is vir die mark word die wel afgegradeer. ‘n 1ste graad
vel met min skade kan dus afgegradeer word na ‘n 2de graad vel indien die
knoppies te klein is.
|